Volksraad Verkiesing Kommissie

 

Vorm 16: Grondopname

Ten einde u grond in te lys op die grondteller, moet u 'n geregistreerde kieser op die VVK se kieserslys wees. Indien u nie seker is of u wel geregistreer is nie, kontak ons gerus.